Bloubessies nog lank nie geblus! – Landbouweekblad

“‘n Omwenteling in die bloubessiebedryf is onderweg danksy ‘n nuwe sakemodel ingevolge waarvan enige boer dié supergewas kan aanplant en boonop kan kies deur wie dit bemark kan word. En voor jy vra oor ‘n borrel wat gaan bars of bodem wat wil uitval – daar is potensiaal om nog tot vier keer meer aan te plant.” Lees meer van die Landbouweekblad artikel hier…